top of page

Belangrike gebeure - Kwartaal 1

Kleure-Atletiek - 31 Januarie 2015

31 Januarie 2015

Ons begin met die jaarlikse kleure-byeenkoms tussen Blou en Oranje.

Mag die beste span wen.

Klasbraai - 6 Februarie 2015

6 Februarie 2015

Heerlike geleentheid om te ontspan as die jaar te vinnig begin het.

 

Bring 'n vleisie en kom geniet die aand.

Marlo Janse van Vuuren verjaar - 7 Februarie 2015

7 Februarie 2015

Baie geluk met die groot dag Marlo.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Bekendstellingsvergadering - 10 Februarie 2015

10 Februarie 2015

Kom ontmoet jou meneer.  Kom kyk wat in die klas gaan gebeur vir die jaar en nog baie meer.

Wiskundetoets - 11 Februarie 2015

11 Februarie 2015

Eerste toets van die jaar. Leerders skryf oor heelgetalle, getallesinne, optel en aftrek.

Francois verjaar - 12 Februarie 2015

12 Februarie

Baie geluk met die groot dag Francois.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Redenaars uitdunne - 12 Februarie 2015

12 Februarie 2015

Goeie manier om jou selfvertroue op te bou. 

Interskole atletiek - 14 Februarie 2015

14 Februarie 2015

65 van ons atlete neem deel aan die seshoekige byeenkoms.  'n Wonderlike dag waar baie van ons atlete hulle talent kan wys.

NWT- Toets - 18 Februarie 2015

18 Februarie 2015

Sterkte en geniet dit.

Tao verjaar - 18 Februarie 2015

18 Februarie 2015

Baie geluk met die groot dag Tao.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Swemgala - 20 Februarie 2015

20 Februarie 2015

Nog 'n prag geleentheid waar Jan van Riebeeckers hulle talente kan wys.  'n Dag vol pret.  Sal Blou die beker behou of gaan Oranje die jaar koning kraai?

Zone-Atletiek Vygieskraal - 21 Februarie 2015

21 Februarie 2015

Die atlete wat top plekke beklee het in die interskole atletiek sal hier Jan van Riebeeck verteenwoordig teen al die skole in ons kring.

Gesk Toets - 25 Februarie 2015

25 Februarie 2015

Sterkte en geniet dit.

Max verjaar - 26 Februarie 2015

26 Februarie 2015

Baie geluk met die groot dag Max.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Dapper Stappers - 28 Februarie 2015

28 Februarie 2015

Kom geniet 'n heerlike dag saam met vriende en bewonder die Kaap se natuur.

Aard. toets - 4 Maart 2015

4 Maart 2015

Sterkte en geniet dit

Tamboerskloof Kerk Basaar

7 Maart 2015

Kom ondersteun die Tamboerskloof se kerk basaar.

Kaapse Fietstoer - 8 Maart 2015

8 Maart 2015

Dalk is daar 'n paar van julle wat gaan ry, maar andersins geniet die fietsry en alles wat die Kaap te bied het saam met dit.

Afr. Toets - 11 Maart 2015

11 Maart 2015

Sterkte en geniet dit.

Feesdag - 14 Maart 2015

14 Maart 2015

Ons spog geleentheid waar ons almal in die area vermaak. 'n Absolute moet.  Kom geniet die dag saam met vriende en familie.

 

Die dag kan jy nie mis nie!!

Anja verjaar - 17 Maart 2015

17 Maart 2015

Baie geluk met die groot dag Anja.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Mia Verjaar - 18 Maart 2015

Add Date here

Baie geluk met die groot dag Anja.

Geniet die dag ten volle.

 

Beste wense van al die Gr.6'e

Eng. Toets - 18 Maart 2015

18 Maart 2015

Sterkte en geniet dit.

Wiskundetoets - 25 Maart 2015

25 Maart 2015

Groot kwartaaltoets.  Moenie stres nie, leer hard, dink mooi en jy sal goed doen.

Janniestalent - 25 Maart 2015

25 Maart 2015

'n Onvergeetlike aand waar ons leerders wys dat hulle nie net goed is in sport nie, maar oorvloei van talent.

 

Kom kyk wat elke kind kan bied.  Dit is ongelooflik!!

Opelug-fliek - 27 Maart 2015

27 Maart 2015

Kom geniet die aand op die Conradieveld.  Ontspan na 'n harde kwartaal met springmielies en 'n koeldrank.  

Skool Sluit. - 1 April 2015

1 April 2015

Kwartaal 1 is verby. geniet die blaaskans en sien almal weer 13 April.

Please reload

Gebeure wat reeds voltooi is.

52 KloofStraat

Kaapstad

8001

Your details were sent successfully!

bottom of page