top of page
GR. 6 HAWAII
Wiskunde - terminologie
Heelgetalle: Nul en al die positiewe getalle sonder breuke.
Ekwivalente getalsinne: Twee getalsinne is ekwivalent as hulle antwoorde dieselfde is.
Afrond: Om 'n getal te vermeerder of te verminder sodat dit 'n veelvoud is van diegetal waarna jy wil afrond.
Kolommetode: Skryf getalle met dieselfde plekwaarde onder mekaar om die berekening te doen.
Inverse berekening: Omgekeerde bewerking
Verskil: In wiskunde beteken die dit die resultaat van 'n aftrekking-bewerking.
Noemer: Die getal onder 'n breuklyn
Teller: Die getal bokant die breuklyn
bottom of page