top of page
GR. 6 HAWAII
Lewe van jou meneer!
Wie is ek?
Leon Gerhard Hanekom, 31 jaar oud.
Getroud met die wonderlikste vrou op aarde, Razelle.
Ons woon tans in Durbanville, waar ons huis gekoop het.
Ons het twee honde, Stewie en Lucy. Mooiste Jack Russels.
Ek geniet my beroep en was nog spyt daaroor nie.
Ek is 'n groot sportliefhebber.
Ek ontspan op my beste as ek kan braai en tyd saam met vrou, familie en honde kan spandeer.
Ek is een van 3 kinders, Werner is my ouer broer en Jaco my tweeling.
Twee wonderlike ouers, Johan en Elsie.
Ons nuutste toevoeging tot die familie.....Nala.

Liefde van my lewe

Jaco, ek en Werner

Ons twee kinders Stewie en Lucy

In volle aksie

Goeie tye

Ons Gesin

My ma en pa

Ons huisie

Altyd tyd vir 'n braai.


Nala
bottom of page